Wine Tasting & Sales

Groenland Tastings:

Dear Groenland wine lover,

Thank you for your interest in tasting our wine range! We look forward to welcoming you to our bespoke tasting room environment.

Tastings are only conducted by booking due to the Covid 19 restrictions:

Monday - Thursday: 10:00 AM - 17:00 PM (Last tasting at 16:00 PM)
Friday: 10:00 AM - 16:00 PM (Last tasting at 15:00 PM)
Saturday: 10:30 AM - 13:30 PM (Last tasting at 12:45 PM)
Sunday: Closed
25 & 26 December: Closed
01 January & Good Friday: Closed

Tasting Options

R45.00 (Classic tasting - 5 Classic Wines: 2 x White & 3 x Red)
R85.00 (Premium tasting - 5 Wines: 2 x White & 3 Red Premium wines)

(No groups larger than 6 pax due to social distancing)

Groenland Proe Opsies:

Beste Groenland -wynliefhebber,

Baie dankie vir u belangstelling in ons wynreeks! Ons sien uit om julle in ons intieme proelokaal te verwelkom!

Slegs volgens bespreking agv die huidige Covid 19 regulasies:

Maandag - Donderdag: 10:00 VM - 17:00 NM (Laaste proe 16:00 NM)
Vrydae: 10:00 VM - 16:00 NM (Laaste proe 15:00 NM)
Sondae: Gesluit
25 & 26 December: Gesluit
01 Januarie & Goeie Vrydag: Gesluit

Opsies:

R45.00 (Klassieke proe - 5 Klassieke Wyne: 2 x Witwyn & 3 x Rooi)
R85.00 (Premium proe - 5 Premium Wyne: 2 x Witwyn & 3 Rooi Premium/Steenkamp)

(Geen groepe groter as 6 mense - om sosiale afstandsregulasies toe te pas)

Bookings/ Bespreking:

wines@groenland.co.za / steenkamp@groenland.co.za
021 903 8203