Groenland News

Herfs Promosie/ Autumn Promotion!
2019/03/29

Moenie ons Sauvignon Blanc promosie misloop nie!

 

- Groenland Sauvignon Blanc 2018 - R52 pb

 

Don't miss out on our Sauvignon Blanc promotion!

 

- Groenland Sauvignon Blanc 2018 - R52 pb

Platters SA Wine Guide / Gids 2018
2019/03/18

Groenland Merlot en Shiraz Premium 2015 ontvang beide 4-sterre (91 Punte) in die 2018 se opgawe van Platters SA Wyn Gids / Groenland Merlot & Shiraz Premium 2015 both receives 4 stars (91 Points) at Platters SA Wine Guide 2018!

Vitis Vinifera Wyntoekennings 2018: Goud vir Groenland!
2019/03/18

Goud al die pad huistoe vir Groenland hierdie jaar!

Groenland Merlot Premium

2016

Goud

Groenland Cabernet Sauvignon Klassiek

2017

Goud

Groenland Shiraz Premium

2016

Dubbel Goud

Groenland Shiraz Klassiek

2017

Goud

Groenland Antoinette Marie Premium

2016

Goud

Landskap Shiraz/Merlot

2017

Goud

Groenland Antoinette Marie Klassiek

2017

Goud

Baie dankie aan elke getroue Groenland wynliefhebber vir julle ondersteuning!

Puik uitslae behaal by die Platters toekennings:
2019/03/18

Die Steenkamp familie het hierdie jaar absoluut puik uitslae behaal by die Platters toekennings met die volgende wyne:

4 Sterre:

- Groenland Merlot Premium 2016

- Groenland Cabernet Sauvignon Premium 2016

- Groenland Shiraz Premium 2016

- Groenland Antoinette Marie Premium 2016

Ons spog ook graag met die flagskip Steenkamp 2014 wat 'n uitmuntende 4.5 ster toekenning behaal het!

Indien jy belangstel om van hierdie wyne te bestel kan jy gerus ons kantoor kontak:

wines@groenland.co.za/steenkamp@groenland.co.za